cdewet 2004-07-24 1:47
Gerhard
Baie mooi. Nie geweet daar is sulke plekke in SA. Waar is dit? Gaan jy ons join op Treknature? This is a good compositon, with the cat in the environment, ans till having the face unobstructed by leaves.
#1
|
||||
|
||||
![]()
Daar is 'n leeu teelplaas net buite Kroonstad wat vir die Krugerpark leeus teel noudat hulle met die TB probleem sit. Hulle het met tye tot tagtig leeu in die reservaat. Hulle het ook Rooikatte, Jagluiperds, Jaguars en Tiere. Ek was nog net gelukkig genoeg om die Jaguars naby te kry. Vertel my asb meer van Treknature.
|
#2
|
||||
|
||||
![]()
Hi Gerhard
Gaan na die Forums toe, onder general, ek sien Adam se post oor nature photographers. Daar is 'n nuwe Trek-site net vir natuur. Dis nog 'n beta site, so ons toets nog. Jy moet vir Adam 'n mail stuur, dan mail hy jou hoe jy toegang kan kry. Ek, Roberte, Bente, Mogens, Viviane, edgar en nog iemand nuut is reeds op. Dit sal soos Treklens werk, gekoppel aan die hoof Trekearth. Ek gaan nie meer natuur pos op Trekearth nie. het jy dalk die naam van die plaas - ek is mal oor rooi katte en wil vreslik graag fotos van hulle neem. Lekker Saterdag Callie |
#3
|
||||
|
||||
![]()
Hi Callie,
Die e-pos na Adam to is reeds afgestuur om julle te vergesel op Treknature. As ek die konsep reg verstaan gaan Trekearth nou oor plekke in die wêreld, Treknature oor die natuur, en Treklens al die ander? Die plaas se naam is "Boskoppie" en dit is semi privaat. Jy sal moet skakel en reël vir 'n besoek. Die eienaar is 'n vrou met die naam Ingrid. Gedurende die jagseisoen is dit gewwonlik nie 'n goeie tyd om hulle te besoek nie. (Te veel mense, en die diere is redelik skugter) As jy nie die details kan opspoor in 'n telefoon boek nie laat weet my dan kry ek dit vir jou. Groete Gerhard |
#4
|
||||
|
||||
![]()
Gerhard
Dankie vir die naam. Jou beskrywing van die drie sites is reg, Te raak te groot. Hoop jy join ons, maar die site is tans af Lekker dag. Callie |
![]() |
Thread Tools | |
|
|